Ons Dienste

Opgesom, bied Allemintig Produksies se span die volgende dienste:

  • Videovervaardiging
  • Fotografie
  • Bladuitleg en ontwerp van kommunikasiemateriaal
  • Skryf van persvrystellings

WAT ONS VIR JOU KAN DOEN:

Korporatiewe instellings en ondernemings
Bemarkingsvideo wat jy op jou webblad en Facebookblad plaas om die dienste en produkte wat jy aanbied, visueel beter aan toekomstige klinte oor te dra.
Opleidingsmateriaal in die vorm van handleidings en DVDs.
Fotografie asook videoproduksies van geleenthede soos prysuitdelings, jaareindfunksies en ander spesiale geleenthede.
Promosiemateriaal soos sleutelhouers en botteloopmakers met jou logo op om uit te deel aan klinte.

Die individu
Fotosessies vir paartjies, families en gesinne, gefotografeer in n mooi buitelug-omgewing naby jou.
Videoverfilming van partytjies, verjaarsdae en ander onthou-geleenthede.
Trouvideos en fotografie vir huwelikspaartjies.
Musiekvideos vir kunstenaars.
Fotografiese portfolio en DVD-showreel vir modelle en kunstenaars.
Saamvoeg en redigering van jou vakansie-videoclips tot een eindproduk op DVD

Skole
Begin-van-die-jaar fotos van elke leerder in jou skool wat deur die ouers gekoop word.
Videoproduksie asook fotografie van spesiale geleenthede soos n konsert, skoonheids- of modelkompetisie, prysuitdeling of matriekafskeid.
Stel jou skool en sy fasiliteite aan toekomstige leerders bekend met n bemarkingsvideo op jou web- en Facebookblad, of gee vir hulle n visuele prospektus op USB-stokke of per DVD.
Ontwerp en bladuitleg van skoolkoerante, prospektusse en jaarblaaie, asook enige ander gedrukte materiaal.

Kontak ons vir meer besonderhede oor ‘n spesifieke diens.

Share Button